Newton Primêre Skool van Kimberley het op 17 September ‘n musiek-aand aangebied. Tydens hierdie aand kry leerders die geleentheid om hul talente in musiek en sang aan hul ouers

te vertoon.