Conroe Mőller van Laerskool Postmasburg het stofwolke agtergelaat die naweek op die Humansrus plaas waar hy in sy o/9 ouderdomsgroep, 1ste plek losgehardloop het met sy getroue “Prins”. ‘n Volle 40km ver.

Baie geluk!