Kate Nugent van Hoërskool Upington het die afgelope vakansie aan die SA Tweekamp byeenkoms deelgeneem.

Hoewel sy nie ‘n medalje gekry het nie, het sy as o/15 deelnemer 28ste uit 52 deelnemers oor die eindstreep gegaan

Foto:  Kate Nugent