Hoërskool Upington se netbal het op 2 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Ondanks beserings en uiters warm toestande het die dogter pragtige netbal teen goeie skole gespeel. Die uitslae was as volg:

0/14A verloor teen Hoër Volkskool Potchefstroom
verloor Hoërskool Jim Fouche
verloor teen Hoërskool Fichardtpark

0/16A wen teen Hoërskool Fichardtpark
verloor teen Oranje Meisieskool

0/17A gelykop teen Oranje Meisieskool
wen teen Hoërskool Fichardtpark

0/19A verloor teen Oranje Meisieskool
wen teen Hoërskool Fichardtpark
verloor Hoër Volkskool Potchefstroom

Foto bo: Agter vlnr: Cleo Minnaar (o/k), Beryl Ndhlovu, Ayanda Esau, Janice Avenant, Lara-Mari Geldenhuys, Abongile Mchlauli en Lorraine Groenewald (k)

Voor vlnr: Jessi Wessels en Di-Marie Visser