Hoërskool Upington se netbalspanne het Saterdag, 19 Mei kragte gemeet teen Diamantveld. Daar is 11 wedstryde gespeel waarvan Uppies 4 gewen, 2 gelykop gespeel het en 5 verloor het.

Die uitslae was as volg:

HU 0/14B verloor DHS 0/14B 7-18

wen DHS 0/14C 19-14

HU 0/15B verloor DHS 0/15B 9-28

gelyk DHS 0/15C 24 elk

0/17B wen DHS 0/16B 18-12

verloor DHS 0/19B 14-19

0/14A gelyk DHS 0/14A 16 elk

0/15A wen DHS 0/15A 20-15

0/17A verloor DHS 0/16A 22-25

wen DHS 0/17A 19-11

0/19A verloor DHS 0/19A 23-39

 

Foto 0/14A

Links van agter: Vivi Mbiza, LaRochelle Janse van Rensburg, Juf Milize Symington, Janneke Engels, Monique Lombard

Links van voor: Bea Engelbrecht, Uya Ncoko, Amukelani Majebele