On Friday evening two ex learners of Northern Cape High School, Reeza Hendricks (2007) and Gihahn Cloete (2010), walked out to open the batting for the Proteas in a T20 International against Pakistan.

Both of these players (Reeza Jozi Stars and Gihahn Tswane Spartans) were also among the top performers in the recent Mzansi Super League. Another ex learner, Patrick Kruger, also played in this tournament for the Paarl Rocks.

The first cricket team was also in action and once again proved why they are best T20 team in the province as they won the Coca-Cola T20 provincial schools competition.

Due to heavy rain the playoff matches scheduled for Saturday, could not take place and the quarter finals had to be decided through a bowl out in the indoor centre. The bowl out went into sudden death and the NCH captain, Joshua Barends, hit the stumps on his delivery to win it for his side. On Sunday they played against Kalahari High School in the semi-final.

NCH batted first and put up a score of 135/8 in their 20 overs. Kalahari in return could only manage 87/9. Later that afternoon the final was played against HC Rose HUB. Through a brilliant knock by Ethene Kruger (60 of 20 balls) and good all round batting by the rest of the batsmen, NCH posted a total of 202/8.

Austin Brooker took charge with the ball and took a brilliant 7-wicket haul to bowl HC Rose HUB out for only 14 runs.
This is the 10th consecutive year that NCH have won the T20 provincial competition.

They will now play against the Free State winner in the Knights-franchise final on 8 March.

Wat ‘n naweek vir HNK Krieket

Vrydagaand het twee oud-leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Reeza Hendricks(2007) en Gihahn Cloete (2010), uitgestap om die kolfwerk vir die Proteas te open in ‘n T20 Internasionale wedstryd teen Pakistan.

Albei spelers (Reeza – Jozi Stars en Gihahn – Tswane Spartans) was ook van die beste spelers van die onlangse Mzansi Super League. Nog ‘n oud-Leerder, Patrick Kruger, het ook in die toernooi gespeel vir Paarl Rocks.

HNK se eerste Krieketspan het weereens bewys waarom hulle die beste T20 krieketspan in die provinsie is to hulle die Coca-Cola T20 provinsiale skole kompetisie gewen het. Weens erge reën kon die uitspeel wedstryde wat vir Saterdag geskeduleer was nie plaasvind nie.

Daar is ‘n “bowl out” gehou om die wenners van die kwart finaal te bepaal. Die “Bowl Out” het uitgespeel na a “sudden death” en HNK Kaptein, Joshua Barends, het die paaltjies raak gebowl om die kwart finaal te wen vir sy span.

Sondagoggend oggend het HNK teen Kalahari Hoërskool Skool gespeel in die Semi finaal. HNK het eerste gekolf en 135/8 in hulle 20 boulbeerte aan geteken.

Kalahari kon slegs 87/9 aanteken in hulle poging om die telling te jaag. Sondagmiddag is die finaal gespeel teen HC Rose HUB. Ethene Kruger het voor gevat met die kolfwerk met sy 60 van 20 balle.

Die ander kolwers het goed saam gewerk om te help dat HNK ‘n totaal van 202/8 aangeteken het in hulle 20 overs. Austin Brooker het voor gevat met die boulwerk en ‘n Briljante 7 paaltjies gevat. HC Rose HUB is almal uitgeboul vir slegs 14 lopies.

Hierdie is die 10de agtereenvolgende jaar wat HNK as wenners van die T20 provinsiale toernooi gekroon is.

Hulle speel volgende teen die Frystaat wenner in die Knights-Franchise finaal op 8 Maart 2019.

Foto bo agter vlnr: Umir Richards, Jonathan van Heerden, Yusif Suliman, Darren van Niekerk, Henco Lourens, Austin Brooker, Ethen Gordon en Gerrit Myburgh (afrigter).

Voor vlnr: Gregory Williams, Ronsley Sauls, Ethene Kruger, Joshua Barends, Jodi Sauls en Naziel Adams

 

Reeza Hendricks en Gihahn Cloete